dinsdag, juni 14, 2005

Nieuwoudt nuus

  • Op die 14de september het ou mannie die vlak van versletenheid bereik dat hy toe maar uitgesit moes word. Die sondaar was deel van ons lewe vir 14 jaar.
    Ons groet hom en se dankie, al weet mens nie aldag waarvoor nie!

    Nadat sy vir mannie grootgemaak het en hom oorleef het, was dit ou Bok se deel om ons te troos nadat hy weg is. Ongelukkig het die versletenheid van die lewe haar ook ingehaal en moes ons haar uitsit die 7de maart 2006. Sy was blind, doof en tog nog steeds getrou. Toe die ou hartjie nie meer kon nie was daar egter geen rede om haar nog te laat ly nie. Totsiens Bok, Flo-Jo, Babatjie. Ons mis jou baie.

    2 Opmerkings:

    Blogger andri nieuwoudt said...

    dis vroeg oggend en met 'n son wat heerlik inskyn by die venster is ek al om 6 uur op: net om aan te dui dat slaap nie als is nie.
    Met die skep van hierdie webblad kan nou heerlik gekommunikeer word.
    Enigeen is welkom om enigiets te sit hier en net te gesels.

    6:36 a.m.  
    Anonymous Anoniem said...

    Dit was nou lekker toer met julle saam.. Lyk darem asemrowend daar. Regte sprokies verhaal.
    Groete uit Australia

    12:55 a.m.  

    Een reactie posten

    << Home

    Free Photo Albums from Bravenet.com Free Photo Albums from Bravenet.com